DAG

Shortcuts:
Dconf ∑ Dstat ∑ Dwall ∑ Dweb ∑ Dwscan ∑ Lyrics ∑ mrepo ∑ Pixies.. ∑ RPMs ∑ unoconv ∑ wascii ∑ wiipresent ∑ Yam ∑

Google Site Search:
Flemish symbol European symbol
» Dag Wieers » About me » Favorite songs/lyrics » Kom Saam Met My - Seether 
Kom Saam Met My - Seether
  Hey what are we doing
  Oh ok, the jazzy one
  Damn
  Ek gaan in Afrikaans singen,
  Is jy reg oor dit om te doen?
  Ok
  Hier gaat dit

  Kom saam met my
  Ons sal die 'lede agterlaat
  Kom saam met my
  En ons sal sien wat gebeur

  Ons is so bly
  Dit is die einde van die plaat
  Kom saam met my
  Ons wil dit alles beter maak

  (Dis hier, dis hier, dis hier wat verby is...???...dis hier wat verby is)

  Jy kan hier bly
  Sodra jy alles gaan beleef
  Die plaat's verby
  En ons soek 'n koue bier

  Kom drink met my
  Daar is so veel om oor te praat
  Kom saam met my
  Ons wil dit alles beter maak
  Ons wil dit alles beter maak
  Ons wil dit alles beter maak
  Maar ons kan niet